|
LETTERS
FROM ARTICLE I WROTE IN MAGNUM MAGAZINE – Feb 2009
Thanks
Garry for everything you are doing for stock farmers
in SA, and also for an brilliant website. I cant
begin to understand the reason for this new law,
only reason I can
think of
is for political reasons, because these days
politics is in everthing, take for example medicine,
education, agriculture, sports, everything you can
think of. Most people
that are
against predator hunting say its because of cruelty
towards them, and the way they are being killed. On
my farm jackall and lynx kill at least 150 lambs per
year
of which
one third of them are found wounded the next day, or
maybe three days later in which case the wounded
animals is in such pain that they cant go to
water to drink
or eat.
If you take into account that, I do not allow any
rabbit or hare hunting on my farm for the reason
that they are natural preay to the jackall and lynx,
but still I lose
those lambs per year. If authorities would not
listen to us then I suggest that all stock farmers
must take their killed lambs during the lamb season
to their local
authorities and dump all those hundeds of them that
are killed each week in front of their offices.
Next email
I will be sending you is a photo of a lamb thats
been bitten but not killed. I would have like to
send it together with this email but seems to have
sending errors.
Greetings
Grobbelaar
083 2###
---------------------------------------------------------------------------------------------------
Ek lees my Magnum nog voor dit afgekoel het. ;-)
My oog het jou brief gevang en ek wou nogals vir jou
epos stuur daaroor. Maar die wette is so stupid dat
ek nie weet wat om te sonder om rassisties of
polities te klink nie.
Moet se dat die wette tipies is van n clueless
politician wat wette daarstel om sy djob en salaris
te regverdig en boonop dink hulle is ‘doo -
gooders’.
Eish, eers was n korbroek by die NP toe loop hy oor
na die NNP toe loop hy oor na die FV toe loop skaar
hy hom by die DA kort daarna loop hy weer oor na die
ANC.
Die ANC weet toe nie mooi wat om met die dude te
maak nie want die dude weet self nie wie of wat hy
is is nie. Volgende dag sit hulle hom aan as
minister van omgewingsake en natuurbewaring en die
‘nuwe verbeterde’ wette is een van die resultate.
Ai.
Maar soos jy se, wie en hoe gaan hulle dit beheer.
Al wat die wette doen is om wetsgehoorsame burgers
oornag in kriminele te verander en verder niks
positief te lewer.
Ja swaer.
Fourie
Gary
Ek het met
groot teleurstelling jou stuk in die magnum en jou
website gelees.
ek kan net
wonder hoe kan die regering vir n boer op sy plaas
se wat hy mag en nie mag skiet om sy kudde te
beskerm. in die 80's het oranje jag sowat 26 000
jakkalse per jaar geskiet, en nog steeds is hulle n
plaag. ek bly in die n-wes en is jakkalse hier so n
groot plaag dat niemand meer met skape hier boer
nie. dit het egter nie die jakkalse beinvloed nie
aangesien dit nou al vir jare nie meer vreemd is dat
jakkalse hier gereeld beeste vang. onlangs het n
boer my geskakel en gese hy het 10 koeie en kalwers
verloor in 1 week. hy is ongelukkig nie n
uitsondering nie. ek jag gereeld jakkalse om my
besig te hou tot die jagseisoen begin, maar ek
het lanklaas soveel jakkalse gesien as sedert 1 Jan
2009. ek weet nie wat die rede hier voor is nie.
ter
inligting: op ons navraag aan ons plaaslike(Potch)
natuur bewaring is die wetgewing in plek vir die
hele suid -afrika. sekere provinsies besef dit egter
nog nie. ek jag gereeld op die plaaslike vee-arts en
hoof speurder se plase. hulle weet ook nie van die
wet nie.
as jy
oorweeg om met regsstappe voort te gaan, hou my asb
op hoogte ek sal graa wil betrokke raak waar ek kan.
ek is seker as die wet getoets word teen
wetenskaplikke feite en navorsing sal dit misluk,
want hierdie wet is onvanpas ondeurdag en net soos
die wapenwet n geldmaak foefie.
JDJ
Buyers
|