|
SLIM JAKKALSE
Try this, it does work, next time try and see for
yourself, ok not everytime, but it will work at some
stage.
As jy roep en hulle
antwoord maar kom nie in nie of jy sien hulle oegies
300m aan, klimb van bakkie af, moenie ry nie, stap na
hulle toe, met geen
lig nie, stap so 250m, dan met n ANDER geluid,
gooi weer, saggies. KOS.
As jy na hulle stap en
wind is in jou gesig daar in n 90% kans dit gaan werk,
as die wind na hulle toe gooi, vergeet dit.
Maar stap as die wind reg
is, in jou gesig, of stap met n angle en hoop dis
amper die selfde angle dat hulle ook neem, en maak n
plek by no boom of bos staan agter hom en gooi, kyk
met lig soos normaal, en kry dooie rus met tripod of
klip of ietsie.
Die metode werk, ek het
hom in Namibia gebruik en ek weet hy werk. Moenie te
veel manne stap nie, dit raas, stap net twee van
julle. een kan lig werk en ender skiet.
Roep dan so 20 minute. As
niks inkom nie, wag 5 minute en dan gooi weer nog 5
met geluide, selfde kos saggies. Dan stap terug.
Onthou as jy n hond hoor,
en hy kom nader en blaf, MOENIE rooi lig aansit nie,
jy kan hom hoor inkom, wag , wag en as jy dink hy is
naby dan sit die rooi lig aan.
Dit werk, die stap ding
werk!
|